top of page

Ek is VIGS-Mia

Hierdie stukkie werk wen met groot gemak die prys vir die moeilikste, mees emosionele reis wat ek nog ooit op ‘n rekenaar se sleutelbord onderneem het. Dit het een Sondagmiddag teen die einde van 2019 begin, toe ek ‘n onderhoud gaan voer het met ‘n sterwende Mia oor haar omswerwinge hier op aarde. Die vlakke van mishandeling wat sy as mens in haar lewe moes deurmaak is byna ondenkbaar… en tog is dit realisties. En sy is beslis nie uniek in haar ervaring nie.

Laai gerus die lusmaker-deel van die eerste hoofstuk af.

Die volledige PDF is R50

Kontak my by 082 853 1034 indien jy die PDF wil bestel

© 2020 deur Lana Hitge. Proudly created with Wix.com

bottom of page