top of page
urkebonkel.png

Die Urkebonkel

Die Urkebonkel is vol stories... lekker kort stories - en hy skryf weekliks iets nuuts wat jou lagspiere sal kielie. Teen net R70 per jaar mag jy deel in hierdie pret, want Lana stuur sy stories Woensdagaande of Donderdagoggende vroeg oor die elektromagnetiese golwe van die aarde se selfoontorings na die Urkebonkel Storieklublede se whatsapp of e-pos. Stuur vir Lana 'n whatsapp na 082 853 1034 as jy meer wil weet. 

© 2020 deur Lana Hitge. Proudly created with Wix.com

bottom of page