top of page


Die Urkebonkel se kinderstories
As jy my steeds nie glo nie: die Urkebonkel is regtig vol stories... ook vir kinders. Teen net R70 per jaar mag jou kinders ook deel in hierdie pret, want Lana stuur sy kinderstories Maandagaande of Dinsdagoggende vroeg oor die elektromagnetiese golwe van die aarde se selfoontorings na die Junior Urkebonkel Storieklublede se mammas whatsapp of e-pos. Stuur vir Lana 'n whatsapp na 082 853 1034 as jy meer wil weet.



bottom of page