top of page


My Stiefma was 'n Sangoma
Eers was dit haar ma, later haar stiefma en nog later die mans in haar lewe… een vir een het die blaartjies van die madeliefie geel-geel in die wind verwaai - haar probeer wysmaak dat daar nie vir haar liefde op aarde is nie… dat sy nie werklik bestaansreg hier op aarde het nie. Gaan sy ooit die liefde vind waarna sy so smag?
Tannie Santie se verhaal moet saam met ‘n boks tissues en ‘n boks tjoklits gelees word. Maar lees moet jy dit lees, want wie weet: dalk val haar madeliefie se laaste blaar op ‘n plek wat jou eie soeke na wie-weet-wat sal stil.
Die volledige PDF is R80
bottom of page